Page 1 of 1

Mondanette Slaghuis - Monument Park Pretoria

Posted: Mon May 25, 2020 2:43 pm
by FredJ
Goeie dag,

Het iemand dalk onlangs wildsvleis laat bewerk by hierdie slaghuis?

Wat was jul ervaring?

Ek is bewus van ander slaghuise in Pretoria wat ook wildsbewerking doen, en ek het al van hulle dienste gebruik, maar hierdie vraag is spesifiek tot Mondanette beperk.

Dankie, ek luister graag.

Groete
Fred

Re: Mondanette Slaghuis - Monument Park Pretoria

Posted: Mon May 25, 2020 2:55 pm
by Eduard Venter
'n Pel het vir my vlakvark daar ingegee om cheesegrillers te maak... Baie lekker gewees maar taamlik duur. Ek het nog nie enige ander wild daar laat doen nie maar ek sal hulle weer gebruik vir vark.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Re: Mondanette Slaghuis - Monument Park Pretoria

Posted: Mon May 25, 2020 7:18 pm
by pietdiebot
Ons het al baie verskillende bokke daar ingehandig, jy kan hulle gerus gebruik. Ons het nog net goeie vleis terug gekry

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: Mondanette Slaghuis - Monument Park Pretoria

Posted: Tue May 26, 2020 8:18 am
by FredJ
Dankie vir die terugvoer manne.

Re: Mondanette Slaghuis - Monument Park Pretoria

Posted: Tue May 26, 2020 9:15 am
by Wouter Roets
pietdiebot wrote: Mon May 25, 2020 7:18 pm Ons het al baie verskillende bokke daar ingehandig, jy kan hulle gerus gebruik. Ons het nog net goeie vleis terug gekry

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Kan dit absoluut be-aam.

Re: Mondanette Slaghuis - Monument Park Pretoria

Posted: Tue Dec 01, 2020 7:04 am
by Torpedo
Goeie more

Ek het self al baie bokke daar af gelaai.

Indien jy n bietjie laat is op n Sondag bly hulle langer oop. Hulle diens is regtig goed en die produk op die einde van die dag is baie goed.

Hulle is wel nie skaam om te vra vir verwerking nie maar om daai paar rand ekstra te betaal vir wat jy terug kry gee ek nie om nie. Die verpakking is baie goed gedoen en niks plak aan mekaar vas of lek uit nie.

Groete