Probleemdier Jagter Register

Hou hierdie deel vir besprekings en klagtes ens.
Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Probleemdier Jagter Register

Post by Francois Marais »

Alle lede............

Net n gedagte............

Een van die punte waarom ons n probleemdier jater register (PJR) beginne het, was om ons name kontak besonderhede ens., ens. maklik aan die publiek (boere) beskikbaar te stel, nou is dit onder "lede alleen" en help my baie as ek JB of Taffie se tel no. soek maar dit is nie aan die publiek beskikbaar nie.

Het vir Taffie n PM gestuur, maar hy het nie gereageer nie, seke ma mis gelees, weet die man is besig, sien toe g-aand Hein is on-line en PM hom, hier is se antw en die rede vir die nuwe topic.
Hallo Francois
Sit dit op vir bespreking onder die kommentaar ens. dan hoor ons die ouens se gevoelens. Dit sal vir my maklik wees om dit te doen.
Groete
Heinrich
My gevoel is dat die register geen waarde het hier wa dit nou is nie, baie van die ouer garde is maar baie computer sku, en sal dalk nog lees, maar van probeer register, net om n kontak no in die hande te kry, ek weet nie.........

As die gevoel is ons moet nie ons besonderhede so tentoonstel nie, ook goed, hierdie is net om die gevoel van die lede te toets.....ek dink die man wat hier wil skade doen, bv. hatemail, gaan in elkgeval met n g-mail of yahoo adres registereer en by die inligting uitkom.

Moennie skaam wees om jou mening te deel nie, soos Taffie sou se:" Laat loop, dis laat"

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Cois
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by Cois »

FM

Ek stem met jou saam, sit die besonderhede waar die publiek dit kan sien, dis tog wie dit soek.

Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
Ambessa

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by Ambessa »

Hallo Francois Marais
Francois Marais wrote:...Net n gedagte............
Kan net goed wees. Gewonder wanneer die stap bedink gaan word  ;) ?

Tog veilig dat elke jagter toestemming moet gee dat sy naam en besonderhede op die "oop" forum geplaas kan word.

Ambessa
Last edited by Ambessa on Sun Nov 29, 2009 10:30 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by Francois Marais »

Cois/Oom Am

Dankie vir die terugvoer, hoop die ander lede reageer gou.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by KSV »

Persone moet maar net toestemming gee dat die inligting bekend gemaak kan word.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by Freek »

Julle het my goedkeuring. Stem 100% saam dit dit beter toeganklik gemaak word en selfs onder boere versprei word.

Groete
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
tafjak

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by tafjak »

Ambessa
Ambessa wrote:
Tog veilig dat elke jagter toestemming moet gee dat sy naam en besonderhede op die "oop" forum geplaas kan word.

Ambessa

Ek stem ook saam met die idee dat die jagter kan besluit of sy besonderhede op die oop forum geplaas kan word.

Hoekom begin iemand dan nie eerder nuwe Topic onder die Roep en jag van probleemdiere nie. Sal net hou daarvan as iemand wat nie fisies die goed jag die topic begin. Dan kan elke persoon weer self sy besonderhede daar plaas. Geen toestemming dan nodig nie en die blad kan loop. Behou egter die geslote topic, daar is manne wat nie op die openbare forum sy besonderhede wil bekend maak nie.

Francois
Het vir Taffie n PM gestuur, maar hy het nie gereageer nie
Jammer dat ek nie gereageer het nie, nie regtig geweet hoe om dit te doen nie en gehoop die inisiatief sal van julle kant kom.

Taffie
Last edited by tafjak on Mon Nov 30, 2009 1:53 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by Francois Marais »

Taffie

NO PROBLEM: Wou ma net noem dat ek wel eers met jou wou praat daaroor, en nie soma met alles na Heinrich toe hardloop nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1890
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by jaracal »

Ek sal so 'n bord begin soos hier met name en dan besprekings dat die name nie te veel oorgeneem word deur die besprekings nie.
Groete
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Probleemdier Jagter Register

Post by Francois Marais »

Hein

Dankie, dit sal gaaf wees, dan kan almal (lede) wat hulle besonderhede aan die publiek beskikbaar wil stel dit maar self onder die nuwe blad insit.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply