My brak sy bokke
Posted: Wed Jul 29, 2020 11:01 pm
So paar kiekies van my brak se bokke. Sy is nuut in die jag maar sy loop oop met dit. Leke my Foxy 


Sent from my EML-L29 using Tapatalk



Sent from my EML-L29 using Tapatalk



Ek stuur vir jou 'n tefie binnekort. Myne is gatvol vir die Kaap. Sien jy en daai hond gaan na dieselfde haarkapperHannes stof trapper wrote: Wed Jul 29, 2020 11:01 pm So paar kiekies van my brak se bokke. Sy is nuut in die jag maar sy loop oop met dit. Leke my Foxy
Sent from my EML-L29 using Tapatalk
Geen klitsgras, sy jag ook van die bakkie af!!Plaashaas wrote: Thu Jul 30, 2020 9:34 am Mooi Hannes. Dis darem maar n plesier as die hond die dinge verstaan. Jy sit seker elke aand en klitsgras uitrek uit daai wolle?
Nogal nie n bakkie siter sy nie. Sy is aan die brand op n spoor. Klitsgras is maar min in my wereld die dorings is meer die probleemLategan1 wrote:Geen klitsgras, sy jag ook van die bakkie af!!Plaashaas wrote: Thu Jul 30, 2020 9:34 am Mooi Hannes. Dis darem maar n plesier as die hond die dinge verstaan. Jy sit seker elke aand en klitsgras uitrek uit daai wolle?
Beste.