Page 1 of 1

Vleisplank vir dun snitte

Posted: Wed Jan 13, 2021 7:03 pm
by Klein Karoo
Manne weet julle waar ek so vleis plank kan kry:

Re: Vleisplank vir dun snitte

Posted: Wed Jan 13, 2021 8:00 pm
by Pvdw
As jy mates het kan my seun 1 vir jou op die CNC router maak. Hy kry volgende week sy nuwe speelding.