Page 1 of 1

Jagte waterval paar mooi bokke trofees

Posted: Fri Mar 05, 2021 6:11 am
by william007
Het so paar bokke al gejag
Gewere was 308 150gr Hornady SST op Roan .
Geweer was 308 130gr Sp op hartbees
Geweer was 308 150gr Nosler Bt op swartwildebees op 250 meter.

Re: Jagte waterval paar mooi bokke trofees

Posted: Fri Mar 05, 2021 6:13 am
by william007
O ja ek wil net se Roan is n ou koei wat se dae verby was. En ons haar maar aan die genade kant oor gegee.

Re: Jagte waterval paar mooi bokke trofees

Posted: Fri Mar 05, 2021 6:31 am
by JohanvB
Môre, wat maak daai SST op die Roan itv vleis skade?

Re: Jagte waterval paar mooi bokke trofees

Posted: Fri Mar 05, 2021 7:53 am
by Frederik
JohanvB wrote: Fri Mar 05, 2021 6:31 am Môre, wat maak daai SST op die Roan itv vleis skade?
Prag ou koei moes twee keer kyk om te sien dit is koei.
Johan ek dink met die kondisie wat die dier was gaan dit nie reg wees om.gevolgtrekking te maak met die SST en vleis skade nie.

Met paar stok ou diere of diere wat maar aan die einde was as gevolg van droogte skiet enige iets hulle maar stukkend.

Re: Jagte waterval paar mooi bokke trofees

Posted: Fri Mar 05, 2021 11:43 am
by JohanvB
Ok, dankie

Re: Jagte waterval paar mooi bokke trofees

Posted: Fri Mar 05, 2021 4:39 pm
by william007
Ja die SSt mors maar baie vleis.
Ons het so tyd trug baie groot Eland bul gejag en die bul was vet maar die skade aan die vleis baie baie erg. Dit was n skoot op 180 meter op die skouer. Maar dit was maar n bloed massa.

Maar ja by die ou diere of maer diere is n mens maar nie gewarry oor vleis skade nie.