Wapenlisensie-hernuwing wanneer in langtermyn-stoor
Posted: Wed Mar 10, 2021 2:19 pm
Dagse manne
In 2019 is ek verplaas na my werk se kantore in Engeland en ek is steeds woonagtig hier.
Ek het albei my jaggewere lisensieer 'n paar jaar vantevore, wat beteken die lisensies is geldig vir nog 'n paar jaar.
Die gewere is tans in stoor by 'n handelaar vir veilige bewaring.
Ek het na 'n paar opsies gekyk rondom stoor by familie ens, maar besluit om eerder die wapens by die handelaar te stoor vir die lang termyn.
My vraag is nou - wanneer dit gaan begin tyd word om her-aansoek te doen vir die twee lisensies, hoe gemaak? Ek het nie tans 'n adres in SA waar ek bly nie? Ek sal graag die wapens wil behou maar hoe gaan ek ek dit motiveer as ek nie tans in SA bly nie?
Enige soortgelyke ervarings?
Ek het gekyk om dalk die wapens oor die skeep na Engeland maar dit gaan meer kos as die waarde van die twee gewere....
As ek die wapens wegmaak het ek dan geen wapen van my eie om te gebruik as ek in SA is vir jag, ens.
Dankie