Page 1 of 1

Verwerkte/gebreide zebra vel

Posted: Sun Mar 14, 2021 10:49 am
by Hennie Dreyer
Werks kollega het my gevra of ek weet van 'n zebra vel wat hy as versiering op sy vloer of muur in die huis kan gebruik. Hy is nie 'n jagter nie, maar hou van die natuur.

Is daar enigeen op die forum wat my na die regte persoon kan verwys vir 'n billike prys?

Re: Verwerkte/gebreide zebra vel

Posted: Sun Mar 14, 2021 3:03 pm
by Geno
Ek het n nuut gelooide AGraad vel wat te koop is teen R6000 ohb
Stuur my n whatsapp op 0825354100 dan stuur ek fotos aan.

Re: Verwerkte/gebreide zebra vel

Posted: Sun Mar 14, 2021 6:32 pm
by Hennie Dreyer
Dankie Geno. Whatsapp gestuur

Re: Verwerkte/gebreide zebra vel

Posted: Mon Mar 15, 2021 12:31 pm
by saswart
Jy kan vir Christiaan Swart skakel op 082 345 2o99 ook as jy nie regkom bo nie. Hulle het heelwat velle van verskeie grade