Page 1 of 1

Bosvark in die Maanlig

Posted: Fri Apr 09, 2021 3:35 pm
by Umshwati Boy
Seker een van die opwindigste Maniere om te gaan jag.Het hierdie sog bekruip in die Mielies verlede Maand. Was baie opwindend.

300 Win Mag
180gr Norma Oryx

F746DCBB-77D6-4CBE-8B3A-6549A3643284.jpeg

Re: Bosvark in die Maanlig

Posted: Fri Apr 09, 2021 4:50 pm
by DWB
Lekker!

Re: Bosvark in die Maanlig

Posted: Fri Apr 09, 2021 5:24 pm
by Frederik
Netjies mooi gedoen.

Re: Bosvark in die Maanlig

Posted: Fri Apr 09, 2021 6:31 pm
by JDKey
Nice vark.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bosvark in die Maanlig

Posted: Tue Apr 13, 2021 7:00 am
by Geno
Baie netjies, geluk! Varkjag bly bitter lekker!

Re: Bosvark in die Maanlig

Posted: Wed Apr 28, 2021 6:15 am
by Ben Remington
Baie geluk...hoe na aan die sog kon jy kom?

Re: Bosvark in die Maanlig

Posted: Wed Apr 28, 2021 7:57 am
by Eduard Venter
Een van my lekkerste jagte nog was ook bosvark in die maanlig. Baie geluk!

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk