Page 1 of 1

Paar mooi bokke

Posted: Sun May 09, 2021 10:37 pm
by Eduard Venter
Ons het weereens 'n baie lekker jag gehad die naweek en 'n paar mooi bokke het bakkie gery. My jagter is in sy noppies met sy eerste Afrika bokke. Hoop julle geniet die fotos.

Groete
ImageImageImageImage

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk


Re: Paar mooi bokke

Posted: Mon May 10, 2021 6:02 am
by knipmes
Mooi fotos. Die koedoe is net groot genoeg vir lekker vleis.

Re: Paar mooi bokke

Posted: Mon May 10, 2021 12:57 pm
by Frederik
Netjies daai rooihartbees is natuurlik van top gehalte.

Re: Paar mooi bokke

Posted: Mon May 10, 2021 1:05 pm
by DWB
Lekker!

Re: Paar mooi bokke

Posted: Mon May 10, 2021 2:59 pm
by Toxxyc
Bly die jag het toe mooi verloop man. Daardie lyk vorentoe!