Page 1 of 1
Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Wed May 12, 2021 10:12 pm
by JohanvB
Beoog om vlakvark of twee te kap..
Wie hier in die Kaap, Noordelike voorstede beveel julle aan vir die "job".
Sal selfs Paarl toe ry ook..
Dankie
Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Thu May 13, 2021 8:14 am
by Viking
Die Vleiswinkel in Brackenfell of Goede Hoop in die Paarl - die Van Tonders ken wildsvleis!
Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Thu May 13, 2021 3:41 pm
by JohanvB
Viking wrote: Thu May 13, 2021 8:14 am
Die Vleiswinkel in Brackenfell of Goede Hoop in die Paarl - die Van Tonders ken wildsvleis!
Baie dankie, waardeer, sal hulle kontak.
Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Thu May 13, 2021 3:42 pm
by Lategan1
Hierdie is 2 goeie voorstelle.
Beste.
Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Thu May 13, 2021 3:50 pm
by JohanvB
Het hulle gebel, daai manne se vleisverwerking is vol bespreek!!!!
Dus, gaan die manne ernstig jag...
Nou kla hulle wraggies oor kruit pryse..

Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Thu May 13, 2021 4:17 pm
by Capt. Yoda
JohanvB wrote: Thu May 13, 2021 3:50 pm
Het hulle gebel, daai manne se vleisverwerking is vol bespreek!!!!
Dus, gaan die manne ernstig jag...
Nou kla hulle wraggies oor kruit pryse..

Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Fri May 14, 2021 6:27 am
by Gawie(13mm)
Ry daar by Desert Meat om in Okovango en gesels met Jaco; 0828740409.
Hy kan jou dalk help.
Re: Carbonosies, kaaswors, salami
Posted: Fri May 14, 2021 8:20 am
by JohanvB
Dankie