Vacuum seël sakke, 400 of 300mm oopkant
Posted: Fri Jul 02, 2021 8:32 pm
Naandsê.
My plaas familie, het so ou vacuum sealer, maar hy is 250mm diep en so 400mm lank, die seëlkant is die langste..intern mates..
Ek het nou al orals hier by ons in die Kaap probeer sakke kry, maar niemand het nie.
Ek soek 400 x 250 en 300 x 250, die langste moet die oopkant wees..70microns
As iemand my kan verwys asb.
Dankie