Crown Prague Powder
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Crown Prague Powder
Naand manne, ek het n pak van hierdie 'curing' mengsel persent gekry. Nie veel info op die internet nie, is daar iemand wat dit dalk gebruik?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Crown Prague Powder
Hallo mens gebruik dit as jy vleis cure, so jy sit dit in salami, spek, ham etc basies enige iets wat jy cure. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Crown Prague Powder
Naand, het hom so, net nuuskierig om te weet hoeveel gram poeier /kg vleis en hoeveel water, dan hoelank in die mengsel / dikte vleisJJV wrote: Fri Jul 16, 2021 6:04 pm Hallo mens gebruik dit as jy vleis cure, so jy sit dit in salami, spek, ham etc basies enige iets wat jy cure. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Crown Prague Powder
Jy gebruik baie min, 2gr/kg vleis, ek is egter ook nie ‘n kenner van vleis cure nie, het darm al so kurses of 2 gedoen, gaan kyk bietjie by www.richardbosman.me het kurses by hom gedoen, sien hy het deesdae aanlyn kurses ook.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
