Waar kan ek duiwe kom skiet saam my seuns - PTA
Posted: Sat Aug 07, 2021 11:44 am
Hi Julle,
Ek het 2 x 11 jarige seuntjies wat graav wil duiwe gaan akiet met .22 en windbuks.
Wie sal my kan help om net vir n dag my seuntjies te kan vat en net rond te loop en duiwe skiet.
Dit is net om hulle uit die stad te kry, ek is PTA Oos se kant.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk