Page 1 of 1
Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Wed Oct 06, 2021 9:10 am
by Eight
Ek kyk na n Tier One Evolution bipod. Wil hom gebruik op my 300 winmag vir langafstand skiet. Het enige iemand ervaring met hom en hoe hy sal werk vir my aplikasie. Sal julle die Tier one of n Accu Tac hd50 aanbeveel?
Re: Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Mon Oct 11, 2021 9:51 am
by Drenalinjunkie
Sover ek weet is hulle baie sensitief vir vertical.
Re: Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Mon Oct 11, 2021 10:25 am
by Eight
Dankie Drenalinjunkie, is dit nou agv dat jy hom elke keer reg moet load?
Re: Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Mon Oct 11, 2021 11:41 am
by Drenalinjunkie
Net so ja.
Re: Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Mon Oct 11, 2021 12:58 pm
by Arnold
Dan is dit darem nie 'n probleem spesifiek tot die bipod nie ...
Baie ander bipods se pote werk op dieselfde prinsiep.
Re: Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Mon Oct 11, 2021 1:09 pm
by Eight
Dis waar Arnold maar ek lei af die tier one evolution is bietjie meer gevoelig hiervoor. Ek het nogal gewonder of hy sal wees aangesien dit lyk of sy ben vas druk teen die raam as jy hom laai.
Re: Tier One Evolution Bipod Ervaring?
Posted: Thu Jun 29, 2023 10:25 am
by Eight
Is daar enige iemand wat al bietjie meer etvaring van die bipod het? Sien nie regtig baie reviews op internet nie en ek hou van die look en idee van die bipod.