Waterval Safaris Kimberley
Posted: Fri Nov 05, 2021 3:57 pm
Goeie dag
Nog n lekker jag saam Klient op die 5 dae safari.
Ons baie mooi 47 duim Sable bul gejag ou bul.
En mooi Goue wildebees bul.
Gewere gebruik 308 met 165gr Hornady Afstand was tussen 150m en 240 meter.