Page 1 of 1
Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Thu Nov 18, 2021 2:04 pm
by Frederik
[youtube]
https://www.youtube.com/watch?v=Rv1ALnk0IVE[/youtube]
Daarsy so videotjie van my leeu wyfie jag hoop julle geniet hom.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Thu Nov 18, 2021 2:26 pm
by Eduard Venter
Kry nie die skakel oopgemaak van my foon af nie
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Thu Nov 18, 2021 2:52 pm
by Frederik
Eduard hy werk vir my van die foon af.
Anders kopie en paste link op google.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Thu Nov 18, 2021 6:03 pm
by ThinusS
Oor die algemeen hou ek nie van jagvideos nie maar ek het die video geniet. Knap gedaan.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Thu Nov 18, 2021 6:50 pm
by Eduard Venter
Ek het hom gesoek op YouTube en gekry. Bitter netjiese video en baie lekker jag!
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Thu Nov 18, 2021 8:58 pm
by Henna308
Mooi jag Frederik, en baie goeie skietwerk.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 6:57 am
by JAGTERSREG-JRM
Mooi man Frederik, lekker video en lekker jag.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 9:06 am
by kudu375
Netjies!
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 10:22 am
by Frederik
Dankie Manne,
Video, was 'n bonus Boela wou die area en Oufit loer vir leeu jag kliente en Swys het dae en nuwe spesie nodig gehad vir sy gevaarlike wild jag lisensie toe trek hulle die video op vir my.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 10:58 am
by joe rocket
Maggies welgedaan Frederik jy skiet daai leeu laat sy ping.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 11:08 am
by DWB
Lekker ou maat!
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 12:53 pm
by PWV
Twee dinge:
1. Ek sal saam met Frederik loop as die gevaar dreig, want hy is 'n formidabele skut!!
2. As biltongjagter (skieter deesdae), bly dit egter vir my 'n emosionele operasie net om te sĂȘ: "ek het 'n leeu geskiet!"
Niks persoonliks nie, Frederik! Jy kan dit aftiek op jou "bucket list".
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 1:07 pm
by Supacow
Ek het ook al n kat geskiet
Tydens Jool
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 4:26 pm
by Frederik
Dankie oom ek het darem die bakkie skuts se naam hoog gehou met die vark in die video lekker van die cruiser af.
Re: Video - My Leeuwyfie jag
Posted: Fri Nov 19, 2021 6:13 pm
by Dirk777
Jis, baie gou herlaai en raak geskiet. Baie geluk. WOW