Page 1 of 1

Paar dik beeste

Posted: Wed Apr 06, 2022 9:43 pm
by Eduard Venter
NaandsĂȘ... Ek sien die manne raak jeukerig om in die veld te kom. Ons het 'n paar mooi bloues geskiet die week, ek heg 'n paar fotos aan. Ongelukkig gaan julle nie 'n storie kry nie, ek jag heel week en is pootuit.

Ek sien Tapatalk verswak maar die fotos se kwaliteit taamlik. Weet nie wat kan mens daaraan doen nie.

Mooi aand daar! ImageImageImageImage

Sent from my SM-G973F using Tapatalk



Re: Paar dik beeste

Posted: Wed Apr 06, 2022 10:54 pm
by JohanvB
Mooi!

Re: Paar dik beeste

Posted: Thu Apr 07, 2022 7:24 am
by Toxxyc
Is daardie een met die bloed op die horing die een wat julle 16 keer met die .458 moes skiet?

Maar maggies dis 'n grote daardie eerste een!

Re: Paar dik beeste

Posted: Thu Apr 07, 2022 8:54 am
by Eduard Venter
Toxxyc wrote:Is daardie een met die bloed op die horing die een wat julle 16 keer met die .458 moes skiet?

Maar maggies dis 'n grote daardie eerste een!
Haha amper so iets ja

Sent from my SM-G973F using Tapatalk