Page 1 of 1

Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 6:06 am
by henrygriffiths
Het die vark raak geloop by my beeste sat. oggend kon hom nie los nie en die 300H&H doen dit weer!

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 6:14 am
by Dawid
Baie geluk, dis regtig n pragtige beer, sal self likes van so enetjie

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:03 am
by JPS
Baie Geluk, Baie Mooi Tande,

Hoeveel meet hulle?

Groete
JP

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:06 am
by DWB
Baie geluk!

Baie Mooi vark!

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:07 am
by henrygriffiths
het nog nie gemeet nie my spoorsnyer gaan vandag die kop skoon maak vir taxidermy, ma hy is oor 13 dink ek, het 14duim teen my muur maar die een is nie so groot nie!

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:46 am
by Jaco Alberts
505Hunter,

waarlik mooi vark ! Erens op die forum is daar so maand gelede 'n post begin vir "swaar varke"...die outjie staan behoorlik uit.

groete

Jaco 

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 7:52 am
by Geno
Henry,
Bitter mooi vark! Geluk!

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:08 am
by BLOK
300H&H doen dit altyd.

Baie mooui vark

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 10:31 am
by Reggie Gerber
Well done Awsome pig

Reggie

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 3:17 pm
by Wouter Roets
Henry

Geluk man al kan ek hom nie sien nie! Wat moet mens doen om die tipe fotos wat in die formaat gelaai word te sien?

Groetnis
Wout

Re: Groot vark!

Posted: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm
by henrygriffiths
Wouter kliek net op die attachment!

loer ook my kees se foto! onder die bobejaan opskrif

Re: Groot vark!

Posted: Tue Feb 14, 2012 8:43 pm
by henslin
Daai twee tande gaan seker die mooiste 'handles' vir oumanskieries maak ! Mooi otter !!!

Re: Groot vark!

Posted: Tue Feb 14, 2012 10:57 pm
by grumpy
Wouter, gebruik google crome.

Mooi vark. Jy se vir hom, MR PIG!! ;D

Re: Groot vark!

Posted: Wed Feb 15, 2012 8:03 am
by Jakkalsgat
Pumba sien toe sy g@t! ;D

Hunter505

Mooi vark.

Hoekom is jou slot nie oop? :o :laugh:

Groete
Jaco

Re: Groot vark!

Posted: Wed Feb 15, 2012 8:05 am
by Geno
Baas Wout,
Hier is die foto:
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Huntin ... 4476_n.jpg[/img]

Groete,
Eugene

Re: Groot vark!

Posted: Wed Feb 15, 2012 8:10 am
by Dirkie
Netjies 505!

Wil ook graag so outjie skiet.

Groete Dirkie