87gr Berger VLD Hunting gesoek
Posted: Tue Sep 20, 2022 6:52 am
Goeie more almal. Ek is op soek na 6mm 87 grein Berger VLD Hunting punte asb. My voorraad raak nou uitgeput en ek kry niks hier in Pretoria rond nie. As iemand weet van n plek wat nog voorraad het, laat weet asb.
Dankie en groetnis
Dankie en groetnis