Page 1 of 1

Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 1:00 pm
by Skietstoel
Dagse aan almal pret het met scopes op lang pype.
Ek het vandag n toets gaan doen om twee dinge te bepaal: 1) hoe werk die nuwe lot S365 en 2) hoe vaar 87g Berger VLD Hunting op my 243.
Loop: 665mm
Dop vol = 53.7
Dop lengte=51.63mm
Temp= 22
Dryfmiddel: S365(98)
Sellier&Bellot large rifle primers
Lapua doppe, 6x
Lading: 41.5gn
Spoed:3152’/s
ES=10
COL= 68.50mm. Jump= 0.33mm
Spoed met Magnetospeed gemeet.
Wat moet ek verstel volgens QL?
Groepering = 0.445 MOA op 100 meter maar ek twyfel of ek op n node is?
Groetnis en byvoorbaat dankie

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 1:03 pm
by Skietstoel
Korreksie: Groepering = 0.445 MOA op 200 meter

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 1:15 pm
by swc-tr
Skietstoel, jy weet seker 0.445MOA op 100m bly 0.445MOA op 200m?

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 1:33 pm
by Skietstoel
Weet dit baie goed ja. Maar soms is dit moeiliker in wind en weer om dit reg te kry op 200m hehe

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 1:36 pm
by swc-tr
Nou praat jy.....

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 2:57 pm
by tripodmvr
Jou lading bereken naby 'n halfnode. Die node net bo gee 42.8gr vir 3236vps en 'n druk van 56K psi.

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Tue Sep 20, 2022 4:09 pm
by Skietstoel
Baie dankie Tripod! Gaan hom so laai en toets. Lyk of dit mooi stabiliseer in my 1:10 pyp

Re: Vra QL hulp met 243 lading vir 87g Bergers

Posted: Thu Jan 26, 2023 7:19 am
by Skietstoel
tripodmvr wrote: Tue Sep 20, 2022 2:57 pm Jou lading bereken naby 'n halfnode. Die node net bo gee 42.8gr vir 3236vps en 'n druk van 56K psi.
Hierdie lading laasweek gaan skiet en dit het ‘n mooi groepie van 0.189MOA gegee. Dankie vir jou inset!