Merkel 470 bietjie aandag gegee
Posted: Mon Feb 06, 2023 1:14 pm
Dagse
Ek wil so bietjie wys hoe my 470 uitgekom het....
Ek het die oudjie al n geruime tyd en het hom twedehands gekoop, die roertjie het maar hele paar val merke en stampe en stote gehad en dreig al baie lank om hom bietjie aandag te gee. Voor laas jaar het dieselfde roetjie n Desember my bas gered en het net daar besluit dis nou n goeie tyd om vir ouboet ok bietjie liefde te gee. Die kolf is verander na olie afwerking, nuwe recoilpad, die checkering is oorgesny en die staalwerk is gerus blue maar daar het iets gekort.....So klein bietji egekrap op n stukkie staal sal die regte afronding gee.
Ek het al vir jare Jonathan Knoesen se gravering dopgehou en hom dadelik n lui gegee, wat n aangename siel om mee te werk. My gedagte is deurgegee en wou om n manier hulde bring oor die basret situasie op 15 Desember 2021.
Laasjaar moes ek n kat aandurf sonder my getroue ouboet en het so bietjie kaal gevoel, net kort van n maand na n knie operasie het die 45/70 lever darm hom goed gedra en die resultate gelewer in klasieke lever styl. Daai levers kan darm maar pitte vinnig gooi en dit help dat die SBL super akkuraat is!!
Hier is die eindresultaat