Coldbore skote- kom wys!
Posted: Thu Feb 23, 2023 3:54 pm
Ek het die laaste tyd iets begin doen en vind dit werk baie lekker.
Die die koste van herlaai komponente wat so opgegaan het, gewere se lope wat net n bepekte leeftyd het, en die behoefte om my langafstand “dope” in soveel moontlikke omstandigdhede te toets- het ek begin om gonge op verskillende plekke op die plaas- dan skiet ek net 1 skoot op enige van die gonge op n dag.
In my geval moet dit my eerste skoot vir die dag wees en my geweer moet geen “foulers” deur hê nie. Ek moet noem dat ek baie huiswerk gedoen het en op n metode van skoonmaak is wat my los met n “clean, coldbore” skoot wat in die bull is as ek die wind reg kry. Vir verskillende gewere verskil die afstand.
So ek het gedink dit sal lekker wees as ons hier kom wys hoe dit gaan- in die begin of in moelikke wind kan dit nogal n “challenge” wees. Maar ek glo vir jag en vir mooi oplet na die wind is daar nie beter oefening nie.
As jy wil jou skoot wil plaas sit asb die volgende by-
1-kaliber
2- koeël en spoed
3- aftstand
4- elavasie en wind verstelling
5- foto van gong of teikin- maak seker dis iets met n goeie mik punt.