Page 1 of 1
GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Sat Mar 18, 2023 8:50 am
by Lategan1
Ek is soekende na bogemelde vir ‘n teleskoop.
Itemno. 16418.
Nuut of gebruik asb. Laat weet per pm, waardeer.
Beste.
5945334C-60F6-4E28-B265-15098DBCC2AD.jpeg
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Wed Mar 22, 2023 8:25 pm
by Lategan1
Soekende.
Beste.
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Tue Mar 28, 2023 7:51 am
by Lategan1
Privaat of winkel?
Beste.
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Tue Jul 11, 2023 7:57 am
by Lategan1
Enige iemand?
Beste.
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Mon May 27, 2024 7:44 am
by Lategan1
Probeer weer?
Beste.
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Sat Aug 02, 2025 8:49 pm
by Lategan1
.
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Tue Feb 10, 2026 1:28 pm
by Lategan1
Ek soek steeds indien verdwaalde een êrens asb.
Beste
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Tue Feb 10, 2026 2:45 pm
by tripodmvr
Nikon teleskope word nie meer gemaak nie. Is daar nie 'n ander maak se hefboom wat jy kan maak pas nie, of speel estetika 'n groot rol?
Re: GESOEK: Nikon BLACK 30mm Throw Lever
Posted: Tue Feb 10, 2026 7:58 pm
by Lategan1
Naand.
Esteties is ‘n faktor. Ek het al ‘n NF een ten duurste gekoop wat pas en ek papier dun moes afskuur! Nightforce gemerk op Nikon teleskoop!
Ek benodig nog een vir ander 30mm Nikon. Andersins sal ek maar weer pasmaak.
Beste.