Page 1 of 1

Gesoek: Vleiswerk vet in of om Welkom

Posted: Tue May 23, 2023 9:31 am
by hierswolf
Weer daai tyd van die jaar. Ek is opsoek na vet om wors mee te maak in die Welkom of Kroonstad areas.

Ek wil graag brisket vet he, en dan wil ek ook so par kilogram beesstert vet koop wat ek hoor ook lekker wors maak.

As iemand van ‘n plek weet laat weet asb.

Re: Gesoek: Vleiswerk vet in of om Welkom

Posted: Wed May 24, 2023 7:39 am
by avo
probeer gerus value-spice in stateway.
koop al jare by hulle en die winkel verkoop alles wat jou ooit sou nodig kry plus nog n bietjie.

Re: Gesoek: Vleiswerk vet in of om Welkom

Posted: Wed May 24, 2023 9:14 am
by hierswolf
avo wrote: Wed May 24, 2023 7:39 am probeer gerus value-spice in stateway.
koop al jare by hulle en die winkel verkoop alles wat jou ooit sou nodig kry plus nog n bietjie.
Dankie, ek sal hulle ‘n volgende keer probeer. Ek het rond gebel en ‘n paar plekke gekry met pryse wat wissel tussen R90 tot R115 per kilo en het toe gekoop by Vrystaat Vleis.

Re: Gesoek: Vleiswerk vet in of om Welkom

Posted: Wed May 24, 2023 11:48 am
by Jase6191
hierswolf wrote: Wed May 24, 2023 9:14 am
avo wrote: Wed May 24, 2023 7:39 am probeer gerus value-spice in stateway.
koop al jare by hulle en die winkel verkoop alles wat jou ooit sou nodig kry plus nog n bietjie.
Dankie, ek sal hulle ‘n volgende keer probeer. Ek het rond gebel en ‘n paar plekke gekry met pryse wat wissel tussen R90 tot R115 per kilo en het toe gekoop by Vrystaat Vleis.
Vrystaat Vleis het my bewerking gedoen so maand terug, definitief n goeie keuse gewees