Page 1 of 1
Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 9:29 am
by Rasmus
Dags? Kerels
Ek het toe uiteindelik my bosvark mount gekry. Ek is heel tevrede.
Groete
Rasmus
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 9:33 am
by DWB
Baie Mooi Rasmus!
Wie het dit vir jou gedoen?
En as ek mag vra wat het dit gekos?
Wat het die outjie uitgemeet?
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 9:36 am
by Gerhard
Baie mooi gedoen en mooi trofee...
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:03 am
by Rasmus
Dankie Manne
Andre Van Rooyen het die montering gedoen. Dit is n offset mount.
DWB die vark is nie gemeet nie.....

My skuld! Ons het gister gekyk hy is verseker oor Rowland hoeveel sal ons nie weet nie... As jy vat dat net n derde van die tand gewoonlik uitsteek skat ons hom tussen 6" - 7"
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:55 am
by DWB
Baie Mooi man!
Die manne moes hom vir jou gemeet het, anders moet jy maar sy tand trek!
Ja hulle s? dis meer binne as buite, Myne was 2" buite en hy het op die kop 5.5" gemeet. Kwalifiseer darem ook vir Rowland.
Baie mooi vark en Baie mooi mount!
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 11:13 am
by Musgrave
Dit lyk mooi! Geluk!
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 3:36 pm
by Pierre van der Horst
Dags? Rasmus,
Mooi Vark
Pierre
Re: Bosvark
Posted: Tue Feb 14, 2012 8:40 pm
by henslin
Rasmus jou wetter !!! Baie geluk ! Seker een van die mooiste wit gesiggies wat ek in 'n lang tyd gesien het. Geniet die gevoel terwyl dit hou. GELUK !
Re: Bosvark
Posted: Wed Feb 15, 2012 6:52 am
by Gerhard
henslin wrote:
Rasmus jou wetter !!! Baie geluk ! Seker een van die mooiste wit gesiggies wat ek in 'n lang tyd gesien het. Geniet die gevoel terwyl dit hou. GELUK !
Henslin,
Wat maak die varkies daar in jou omgewing???
Re: Bosvark
Posted: Wed Feb 15, 2012 9:33 pm
by henslin
Ek voel soos die manne in die tyd toe hulle die goete vir die ark aangekeer het !!! Die laaste twee maande voer ek erg. Trailcam geen miskien een vark per week - die res is pennevarke - tot 6 op 'n aand. Glo nie die mense weet hoeveel chop die gemors in 'n aand kan klaarmaak nie. Twee met die boog en van daai draadkar punte uitgehaal. Lekker !!! Bull Terier aan die hak!!!! Glo nie ek sal hom eet nie - miskien met baie oefen.
Gerhard - miskien bietjie later. Te veel veldkos om hulle regtig te lok. S tricks tot op 30y dodelik - soek net iets om op te toets !!!!
Re: Bosvark
Posted: Thu Feb 16, 2012 5:00 am

Sterkte,
Dink nogal dit is moeilik om hulle te haak in die somer as die veld vol kos is.
Jou kaans kom die winter om n bosvark of 3 bietjie te "Trick"
Re: Bosvark
Posted: Thu Feb 16, 2012 8:39 am
by Superdup
Eintlik mooi van lelikgeid...........
Mooi trofee daai
Groete
Re: Bosvark
Posted: Sat Feb 18, 2012 12:23 pm
by Rasmus
Dankie Kerels.
Ja nee kyk ek het hom laat monteer meer vir die snaaksigheid as vir die mooigeit!
Re: Bosvark
Posted: Sat Feb 18, 2012 1:02 pm
by grumpy
Hoop hy is in die kroeg area. Hoe meer die manne drink hoe mooier lyk hy~