My Eerste Roland - BWB
Posted: Tue Feb 14, 2012 3:27 pm
Hello Manne & Maninne,
Ek is glad nie 'n trofee jagter nie, en ek skiet vir die kombuis en vir my biltong besigheid.
Ek het in Januarie 'n BWB gaan soek vir die besigheid, en kom op die maneer af. Die trop was tussen 'n klomp bome, en ek kon hulle glad nie sien nie, maar kon hulle hoor. toe ek weer opkyk, staan en loer die maneer vir my.
Horings: 29.5 "
Wapen: Steyr Mannlicher 30 - 06
Ammunisie: Winchester Dop, 200 Grein Rhino Punt, 41 grein S335
Die punt het 199 Grein van sy oorspronklike 200 Grein behou. (Kopskoot)
Die foto is redelik swak (my pa het sy kort lens by die huis vergeet, en net die 55-200 lens byderhand gehad 8-(...)