Page 1 of 1

Node met IMR4451 Dryfmiddel

Posted: Thu Dec 28, 2023 2:57 pm
by Skietstoel
Middag mense met QL. Ek het vanoggend n lading gaan skiet met my 243.
Punt: 87g V-Max
Dryfmiddel: IMR 4451
Lading: 42.3 gr
TPL: 66.80mm
Spoed met Magnetospeed: 3136’/s
Loop: 665mm
Dop vol = 53.7
Dop lengte=51.71mm
Sellier& Bellot large rifle primer
Lapua doppe
Temp 28C
Groepeer goed maar is ek op n node? Vra hulp asb.
Groetnis

Re: Node met IMR4451 Dryfmiddel

Posted: Tue Jan 02, 2024 9:06 pm
by tripodmvr
QL gee 42,4gr = 3145vps. Prakties gesproke is jy in die nodeband. Druk bereken as 55K psi, so die' node is optimaal en die hoogste haalbaar.

Re: Node met IMR4451 Dryfmiddel

Posted: Wed Jan 03, 2024 1:42 pm
by Skietstoel
Baie dankie Tripod! Waardeer jou werk met QL baie!