Page 1 of 1

paar photos

Posted: Sat Feb 18, 2012 1:37 pm
by Bok
Manne hier is sommer fotos van 'n paar mooi groot goed wat ek al gskiet het.


[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-903S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-906S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-321S.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-323S.jpg[/img]

Re: paar photos

Posted: Sat Feb 18, 2012 1:55 pm
by Frederik
Netjies al daardie goed wat jy al geskiet het ek het nog nie eers een van geskiet nie.  ;D

Re: paar photos

Posted: Sat Feb 18, 2012 5:40 pm
by KalahariKlong
Twee mooi kaatjies wat landie ry daar...

Jy nie langs die pad gaan staan nie ;D

Groete
KK

Re: paar photos

Posted: Sat Feb 18, 2012 5:49 pm
by Bok
Frederikjy sal hulle nog raakloop.

het ni meer die landi ni, maar daardie aande was daar darm gnoeg petrol in hom ;D

Re: paar photos

Posted: Sat Feb 18, 2012 9:56 pm
by grumpy
Hy het seker huis toe gegly op die olie kolle.  ;D

Re: paar photos

Posted: Sat Feb 18, 2012 11:15 pm
by Ponkie
Bok

Sien dis 'n Oos-Kaap registrasie op jou landie?? Waar in die wereld boer julle? Ek is van Willowmore. Gelukkig het ons nog nie Bosvarke nie, maar heelwat takbokke, is mos darem 'n lekker stukkie skaapvleis daai.

Groetnis
Ponkie

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 7:30 am
by Bok
grumpy oli het begin duur raak toe verkoop ek hom maar. ;D

Ponkie ons boer in Bedford,  takbokke lyk ook weer mooi die jaar met ali goeie reen, hulle vleisies gaan weer leke smaak. hier is somme fotos van 'n vet takbok

[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-818S.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1259.photobucket.com/albums/ii5 ... C-817S.jpg[/img]

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 7:33 am
by DWB
Baie mooi bosvark daai!

Enige idee wat hy geweeg het?

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 12:28 pm
by Bok
nee jammer het hom nie geweeg ni ,
weet net 2 van ons het maar bitjie gsukkel om hom op te laai.

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 6:04 pm
by Spanner
Bok, daar waar jy tussen die twee katte staan... hoe ruik dit onder 'n rooikat se stert ? :-X ;D

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 8:20 pm
by Bok
spanner het j nogi katnis gruiki? dit ruik ni veel anners ni, dit frot!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 8:26 pm
by Francois Marais
Bok

Lekker vet Takbok daai, hoor hulle vleis smaak sommer vorentoe.......

Mooi loop
Francois

Re: paar photos

Posted: Sun Feb 19, 2012 8:52 pm
by Bok
francois

dis n baie lekker stuki wilde skaap daardie, jy mut hom net skiet voor die "rut" anders kan jy maar die vleis weggooi.

goed gan
bok

Re: paar photos

Posted: Mon Feb 20, 2012 8:06 am
by BLOK
Mooi gedoen daar, en het ek nou lekker gelag vir spanner se vraag. hahaha

Re: paar photos

Posted: Mon Feb 20, 2012 8:30 am
by grumpy
Ek sien die man trek sy neus so tussen die twee katte!!!  8)

Re: paar photos

Posted: Mon Feb 20, 2012 2:52 pm
by theedge
Bok baie netjies - geniet self my ongedierte jag.  Sien ons loop saam hier in die ooskaap hahhahahahah

Re: paar photos

Posted: Mon Feb 20, 2012 3:22 pm
by Superdup
Bok

Daai takbok lyk darem lekker dikevriet jong, daar in my geweste (Overberg) lyk die outjies ook so, vlies is bitter lekker, mens maak die lekkerste chillie bites uit daai outjie uit jong!

Groete

Re: paar photos

Posted: Mon Feb 20, 2012 7:26 pm
by Bok
Theedge dinge loop leke ini ooskaap, di jagkwotas is net bitji erg. vanwaar presies is j?

Superdup dis nou di tyd om hulle te skiet bitter leke vleis, nogi chillie bites gemaak van hulle ni maar sal bitji try.

Re: paar photos

Posted: Mon Feb 20, 2012 8:19 pm
by henried
Bok, wat is die laatste wat ek ? takbok kan skiet?

Ek wil laat in April een skiet.

Re: paar photos

Posted: Tue Feb 21, 2012 8:09 am
by Bok
di "rut" verskil ma van plek tot plek. Ek so s? jy los dt bitji laat, dink di ramme sal al teen daaityd al begin stink. Hoor maar by die plek waar jy wil gaan jag hulle behoort te weet.
Kyk maar of jy ni jou jag heelwat vroeer kan skyf ni. Dit help nou ni veel jy het 'n leker takbok vleisie en dit stink ni.

hoop jy kom reg.
mooi loop
Bok

Re: paar photos

Posted: Tue Feb 21, 2012 8:10 am
by Geno
Ek het 'n takbok in Mei geskiet, en hy het gladnie gestink nie.

Groete

Re: paar photos

Posted: Tue Feb 21, 2012 8:37 am
by Ponkie
Geno

Joune het toe jy in Mei geskiet het moontlik al klaar gewerk. By ons stink hulle gewoonlik so die vroegste in middel Maart rond en laaste tot so begin Junie.
Dis maar dieselfde effek as 'n Boerbok/Angora ram wat stink as jy hulle by die ooie sit. Ons lammers val gewoonlik so van Oktober tot die laaste hier by Kersfees rond. So dan kan mens daarvaandaan terug werk om te sien wanner hulle stink.

Die lekkerste bly maar net 'n ontbeende takbokboud op die kole. Eet hom van doe rooster af.

Groetnis
Ponkie

Re: paar photos

Posted: Tue Feb 21, 2012 4:52 pm
by theedge
Bok wrote: Theedge dinge loop leke ini ooskaap, di jagkwotas is net bitji erg. vanwaar presies is j?

Superdup dis nou di tyd om hulle te skiet bitter leke vleis, nogi chillie bites gemaak van hulle ni maar sal bitji try.
Stem met jou - Port Elizabeth