Zeiss LRP S3 4-25 X 50 opinies
Posted: Thu Jan 04, 2024 9:36 pm
Goeie naand,
Het enige van julle manne eerstehandse kennis/ondervinding van bo-genoemde scopes?
Spesifiek die LRP S3 4-25X50 ZF-MOAi.
Ek oorweeg een vir langafstand jag en teiken skiet met 6.5PRC.
Hou baie van kruishaar soos ret.68 in die Zeiss V4 teleskope.
Hulle is egter maksimum.... eintlik oor my budget mikpunt.
Is daar ander teleskope wat ek eerder/ook moet oorweeg?
Groete,
Leon.