Page 1 of 1
Jag -2024
Posted: Fri Feb 02, 2024 3:26 pm
by Chris (vdB)
Goeie middag
Wil sommer die pragtige bokke wys wat vanoggend kon gejag het. Die velde in die Vrystaat is mooi en die diere is in pragtige kondisie.
Groete
Re: Jag -2024
Posted: Fri Feb 02, 2024 3:28 pm
by Chris (vdB)
Blesbok ram
Re: Jag -2024
Posted: Fri Feb 02, 2024 3:29 pm
by Chris (vdB)
Springbok ram
Re: Jag -2024
Posted: Fri Feb 02, 2024 3:31 pm
by Chris (vdB)
Rooibok ooi
Re: Jag -2024
Posted: Fri Feb 02, 2024 3:34 pm
by Frederik
Lekker mooi eet vleis, geluk.
Re: Jag -2024
Posted: Fri Feb 02, 2024 3:39 pm
by Chris (vdB)
Baie dankie
Re: Jag -2024
Posted: Sat Feb 03, 2024 2:58 pm
by Eduard Venter
Lekker!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Jag -2024
Posted: Sat Feb 03, 2024 4:47 pm
by ruaanb
Lekker!
Re: Jag -2024
Posted: Sat Feb 03, 2024 5:33 pm
by win270
As ek mag vra, hoeveel het elkeen van daardie bokke gekos?
Re: Jag -2024
Posted: Sat Feb 03, 2024 7:00 pm
by Chris (vdB)
win270 wrote: Sat Feb 03, 2024 5:33 pm
As ek mag vra, hoeveel het elkeen van daardie bokke gekos?
Het jou n' PM gestuur
Re: Jag -2024
Posted: Mon Feb 05, 2024 8:24 am
by sako 30-06
Chris (vdB) wrote: Fri Feb 02, 2024 3:29 pm
Springbok ram
WOW, dis nou n mooi vet ram.
Baie geluk.
Re: Jag -2024
Posted: Mon Feb 05, 2024 12:06 pm
by Chris (vdB)
sako 30-06 wrote: Mon Feb 05, 2024 8:24 am
Chris (vdB) wrote: Fri Feb 02, 2024 3:29 pm
Springbok ram
WOW, dis nou n mooi vet ram.
Baie geluk.
Baie dankie Sako, ek was self bly toe die plaas eienaar se ek kan maar daardie ram skiet.