Houtkolf jaggeweer
- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Houtkolf jaggeweer
Ek is hard opsoek na 'n mooi hout kolf jaggeweer maar sukkel, so nou gooi ek maar hier 'n klip in die bos. Kaliber gewys is ek opsoek na iets aan die groter kant, so kyk op die stadium na 'n 300winmag of 375h&h, maar my arm kan nog gedraai word as die geweer mooi genoeg is.
So laat asseblief wat julle te koop het of te koop sien op ander platforms, voel al moeg gesoek!
Groete
076 038 2213
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
So laat asseblief wat julle te koop het of te koop sien op ander platforms, voel al moeg gesoek!
Groete
076 038 2213
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
Last edited by BenBotha on Tue Mar 05, 2024 4:42 pm, edited 1 time in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Jy gee ons darem nou so amper n blanko tjek
Help asb:
- wat is jou begroting?
- watter ekstra's het jy in gedagte?
- watter soort jag beplan jy?
Help asb:
- wat is jou begroting?
- watter ekstra's het jy in gedagte?
- watter soort jag beplan jy?
- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Enigiets kan verander as die geweer mooi genoeg is! Budget maybe so 50-70k maar kan ook verander. Boer in die Oos Kaap, so meestal kudu en maybe 'n buffel as ek 'n 375 koop. Net 'n scope(goeie Europese glas) en 'n sling. Geen silencers en al daai jazz nie.Ds J wrote:Jy gee ons darem nou so amper n blanko tjek![]()
Help asb:
- wat is jou begroting?
- watter ekstra's het jy in gedagte?
- watter soort jag beplan jy?
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Hd onlangs geadverteer

- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Hy is tans bo aan my lys! Lyk soos 'n pragtige geweer. Wil net sien wat anders beskikbaar is voor ek die sneller trek.dennisinpe wrote:Hd onlangs geadverteer
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Houtkolf jaggeweer
Koop die MO3 twee keer!!!
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Houtkolf jaggeweer
Mnr,
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.
- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Lapua wrote:Mnr,
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.![]()
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.


Sommer 'n 500 NE koop en klaarkry! Is seker hy gaan baie lekker rooibokke skiet
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Ek dink jy kan dalk selfs n mooi geweer laat bou.
Ek weet nie van die kaliber nie - dalk 338, want hy skiet redelik alles dood en is boonop baie veelsydig in koeëlkeuse. As jy êrens n buffel raakloop kan jy altyd n geweer leen/huur.
Ek weet nie van die kaliber nie - dalk 338, want hy skiet redelik alles dood en is boonop baie veelsydig in koeëlkeuse. As jy êrens n buffel raakloop kan jy altyd n geweer leen/huur.
- BenBotha
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 20, 2018 7:18 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Probleem met pasmaak gewere tans is die waglys, die paar waar ek al gehoor het is die waglys tussen 18 en 24 maande! Musgrave is wel 'n opsie, maar ek is onseker oor die kwaliteit van die nuwe gewere en meer spesifiek oor die nuwe aksies...Ds J wrote:Ek dink jy kan dalk selfs n mooi geweer laat bou.
Ek weet nie van die kaliber nie - dalk 338, want hy skiet redelik alles dood en is boonop baie veelsydig in koeëlkeuse. As jy êrens n buffel raakloop kan jy altyd n geweer leen/huur.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2198
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Kyk vir n CZ, dit behoort alles te wees wat jou hart begeer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13622
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Jy gaan darem n fancy kolf vir hierie Mauser kan laat bou met die kleingeld
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Nog ‘n stem vir die M03 

Sent from my iPhone using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 486
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Lapua wrote: Tue Mar 05, 2024 8:05 pm Mnr,
Met daai budget mag jy maar n netjiese .40 cal koop. Ek weet nie, iets soos n .404, of iets dalk? n Regte gun. Nie n 375 nie.
Lekker soek ek nou skoor.![]()
Maar eerlik, voorspoed met jou soeke.
-
Branderplank
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Jis die MO3 is spesiaal. Waar is die ge adverteer? En weet iemand van nig wat beskikbaar is?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1394
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Houtkolf jaggeweer
Wat van 'n ou militere .303, met die vol houtkolf tot voor?

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3641
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Naand Ben. Het fotos met WA gestuur.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Houtkolf jaggeweer
Wil graag n 375 Ruger in mandjie gooi vanoggend