Page 1 of 1

Kroonstad duiwe

Posted: Thu Mar 07, 2024 5:10 pm
by Stanman
Ek het so 200ha vroee sonneblom geplant,wat ek vanoggend begin stroop het. Saam met die stroper het die kransduiwe in getrek. Vir die volgende week of deie gaan ek stroop. Hang nou maar net af wat die vog doen.
So as julle dalk lus het vir duif skiet met haelgeweer of windbukse gee my n lui of n whattsapp. 0829219889
Groete
Frans

Sent from my itel L6006F using Tapatalk


Re: Kroonstad duiwe

Posted: Sun Apr 07, 2024 6:45 pm
by Stanman
Naand almal. Ek kry nog boodskappe en oproepe oor duiwe. alhoewel daar nog heelwat duiwe op die gestroopte lande oor is, voel ek dit is nie die moeite werd om ver te ry vir so n skiet dag nie.
Maar die volgende blomme gaan so binne n maand reg wees. Voel asb vry om my te kontak as julle meer wil weet. 0829219889
Groete fràns

Sent from my itel L6006F using Tapatalk