Page 1 of 1

Vleis verwerking Kaapstad Noordelike voorstede

Posted: Thu Jun 06, 2024 5:52 pm
by JF123
Dag mense

Net hoor waar die plekke is wat wildsvleis verwerk hierdie kant. Laaste skrewe was viewtopic.php?t=78371

Net hoor of dit nog dieselfde is en of daar nie al dalk iets bygekom het nie.

Re: Vleis verwerking Kaapstad Noordelike voorstede

Posted: Thu Jun 06, 2024 7:23 pm
by JohanvB
Jy moet maar nou bespreek waar jy plek kan kry vir verwerking…as jy nog plek gaan kry…