Page 1 of 1
Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Sun Jan 05, 2025 6:31 pm
by Sako75
Middag manne.
Ek is opsoek na nuwe Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7 wat dalk nie gebruik gaan word nie of ‘n goeie gebruikte een. 30mm buis. Ek is bewus van die by die winkels, maar probeer maar eers hier.
Re: Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Thu Apr 03, 2025 6:15 pm
by Sako75
Stampie
Re: Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Thu Apr 03, 2025 8:34 pm
by Albert 308
Goeie Naand Ek het n Schmidt bender PMII wat in die mark is.072 557 3542
Re: Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Fri Apr 04, 2025 11:33 am
by Monster
Kyk miskien by die Co-op in Humansdorp ek weet hulle het nogal S&B beskikbaar gehad
Re: Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Sat Apr 05, 2025 8:04 pm
by Sako75
Baie dankie Albert.
Ek verkies maar die standaard jag teleskoop. Daar PMII is seker 'n bul.
Baie dankie.
Re: Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Sat Jun 13, 2026 6:59 pm
by Sako75
Stampie
Re: Soek Schmidt Bender 3-12x50 Zenith FD7
Posted: Mon Jul 20, 2026 1:20 pm
by Sako75
Stampie