Page 1 of 1
Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm
by 1NSANE
Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Oct 30, 2024 1:06 pm
by Giepie
1SANE, ek is in die proses om 'n P14 se loop te laat afhaal en dan die aksie te verkoop of 'n ander kaliber loop op te sit. Kyk hierdie draad.
viewtopic.php?p=905122#p905122 As jy die loop kan afhaal en ingee sodat die geweer van jou naam afkom, sal jy die aksie dalk makliker verkoop kry, die schlep om die geweer te laat lisenieer is weg. Dan sou ek ook in jou jou aksie belang stel. Maar net 'n moontlikheid.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Oct 30, 2024 1:26 pm
by Hano243
Howa se serial nommer is op die aksie, jy gaan kaliber verandering moet doen indien jy n ander kaliber op die aksie wil bou.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Oct 30, 2024 2:10 pm
by Giepie
Dankie Hano. Ek het daarvan vergeet. Dit was iets wat die polisie oor aangevat is, want hulle het wapens "onwettig" laat inkom sonder die reeksnommer op die loop. In SA is dit die loop wat gelisensieer word.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Mon Nov 04, 2024 9:13 am
by 1NSANE
Prys verlaag na R7000.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Tue Nov 05, 2024 5:02 pm
by Frikkie Coetzee
Giepie wrote: Wed Oct 30, 2024 2:10 pm
Dankie Hano. Ek het daarvan vergeet. Dit was iets wat die polisie oor aangevat is, want hulle het wapens "onwettig" laat inkom sonder die reeksnommer op die loop. In SA is dit die loop wat gelisensieer word.
Nie korrek nie. Wet se “every major component”. Maw loop en aksie is lisensieer wees.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Tue Nov 05, 2024 9:29 pm
by Giepie
Dankie, ek is al reg gehelp. Ek was onder die indruk net die loop. Nie bewus gewees die wet het al verander nie.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Mon Nov 18, 2024 8:55 am
by 1NSANE
Prys verlaag na R6000.
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Mon Nov 18, 2024 10:22 pm
by Fanta300
Opsie tot môre asb?
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Mon Jun 15, 2026 5:04 pm
by Wilanie762
is die aksie verkoop
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Tue Jun 16, 2026 11:54 am
by Klein Karoo
1NSANE wrote: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm
Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Vir interssantheid hoeveel skote is deur die loop?
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Thu Jul 02, 2026 4:02 pm
by 1NSANE
Aksie is nog beskikbaar - R6000
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Jul 08, 2026 9:16 am
by Manton
1NSANE wrote: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm
Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Dagse
Kink interessant
Net n paar vragies
Wat was U bedoeling / plan met die oopmaak van die slot se kop ( boltface) ?
HOWA 6.5PRC is op n LANG aksie gebou
Ek weet nie van "magnum" tipe patroon wat in standard KORT aksie sal kan pas nie?
Ek het gedink miskien 7-6,5 PRCW maar lengte van volle patroon ( COAL) is 2.950" / amper 75mm
Dalk sal eksterne magasyn werk / pas ?
Enige idees ?
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Jul 08, 2026 2:57 pm
by Gian_dP
Manton wrote:1NSANE wrote: Tue Oct 29, 2024 3:15 pm
Howa 308 kort aksie te koop (loop is uit geskiet). Word verkoop as barreled action. Bolt face is oop gemaak om magnum dop te kan vat. Ideaal vir 6.5 PRC bou.
Prys is R8000
Kontak my gerus op 083 225 3982 of PM.
Dagse
Kink interessant
Net n paar vragies
Wat was U bedoeling / plan met die oopmaak van die slot se kop ( boltface) ?
HOWA 6.5PRC is op n LANG aksie gebou
Ek weet nie van "magnum" tipe patroon wat in standard KORT aksie sal kan pas nie?
Ek het gedink miskien 7-6,5 PRCW maar lengte van volle patroon ( COAL) is 2.950" / amper 75mm
Dalk sal eksterne magasyn werk / pas ?
Enige idees ?
6.5PRC/RSAUM se dop is selfde lengte as 260Rem, selfs 300WSM is net 2mm langer. Kan almal in kort( 308-lengte) aksie werk. As jy swaar koeels skiet(156gr) gaan jy dalk nie uit magasyn kan laai nie.
Opening op die slotgesig van Howa kort aksie is meestal om .308 grootte dop te akkomodeer(.473 duim), maar slot het genoeg materiaal dat geweersmit die opening kan vergroot om magnum dop (.532 duim) te akkomodeer.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Jul 08, 2026 4:58 pm
by Manton
Dagse
Kink interessant
Net n paar vragies
Wat was U bedoeling / plan met die oopmaak van die slot se kop ( boltface) ?
HOWA 6.5PRC is op n LANG aksie gebou
Ek weet nie van "magnum" tipe patroon wat in standard KORT aksie sal kan pas nie?
Ek het gedink miskien 7-6,5 PRCW maar lengte van volle patroon ( COAL) is 2.950" / amper 75mm
Dalk sal eksterne magasyn werk / pas ?
Enige idees ?
Gian_dP wrote: Wed Jul 08, 2026 2:57 pm
6.5PRC/RSAUM se dop is selfde lengte as 260Rem, selfs 300WSM is net 2mm langer. Kan almal in kort( 308-lengte) aksie werk.
Opening op die slotgesig van Howa kort aksie is meestal om .308 grootte dop te akkomodeer(.473 duim), maar slot het genoeg materiaal dat geweersmit die opening kan vergroot om magnum dop (.532 duim) te akkomodeer.
As jy swaar koeels skiet(156gr) gaan jy dalk nie uit magasyn kan laai nie.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Dankie vir inligting
Blykbaar het geweersmid KLAAR slotgesig oop gemaak - vir magnum tipe patrone
Swaer koeëls is 165 en swaarder veral VLD wat lank is
Dit is nie die dop se lengte waar die probleem le
Dis as mens die nuwe VLD swaar lang koels gebruik - dan is die Cartridge overall Length ( COAL ) die probleem - sal nie in interne magasyn pas nie
Dus hoekom HOWA n lang aksie gebruik.
Om slot / magasyn lengte te vergroot ( in ander woorde n kort aksie in n medium aksie te laat omskep ) is n moerse groot werk
Mens sal moet kyk wat met n eksterne magasyn gedoen sal kan word
Kort n nuwe ... bottom metal asook magasyne
Re: Howa kort aksie te koop - net die aksie
Posted: Wed Jul 08, 2026 9:13 pm
by Andre308
Iemand miskien weer lus vir n 243WSSM?.
Ek self skiet n 6.5GAP op n Howa kort aksie. Ek laai n 140gr Berger 30" van die lands, dan pas hulle in die mag.
Die 153gr Bergers ook al daar deur geskiet. Ek kan hulle single feed en extract, maar nie met 25" jump in mag laai nie.
Die kort aksie het my nognie gepla nie.