Yorkie teef
Posted: Sat Dec 07, 2024 7:53 pm
Yes boys, eks op soek na n yorkie tefie as iemand weet wa ek een kan kry
Ek het by Ruan n nommer gekry wat ek sal probeer, hy ken darem die mense. Dankiejdpretorius wrote: Sun Dec 08, 2024 6:19 pm Cappie met die is daar BAIE slag gate en telers wat nie n dam omgee of hulle gesonde genetika oordra of nie.....so doen maar mooi huiswerk en probeer dalk pups kry waar beide ouers KUSA gerigestreed is.
In Centurion is daar n Dr Irma Bailey van Irmadu Yorkies, maar sy is nie goedkoop nie. Ek't ook al gehoor van iemand in Parys maar weet nie presies wie dit is nie.
Daar is ook n vrou van "Love them all Yorkies" wat in November sou nuwe pups kry....sy is n ene Ina Jansen van Vuuren.
Ons het reg gekom by Diana Yorkies met tradisionele pups, sy het dalk nog ander pups wat in Januarie sal reg wees vir nuwe huise....maar probeer dalk. Sy's nogal kieskeurig oor wie haar kleingoet na toe gaan.
Daar is dan ook n Yorkie Rescue groep wat tans een of 2 volwasse Yorkies beskikbaar het.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Skree gerus Cappie, as jy dalk ander kontak besonderhede soek.....ek kan nie vir enige van hulle vouch nie, maar het so goed as moontlik probeer om die groter risikos uit te sit.Capt. Yoda wrote:Ek het by Ruan n nommer gekry wat ek sal probeer, hy ken darem die mense. Dankiejdpretorius wrote: Sun Dec 08, 2024 6:19 pm Cappie met die is daar BAIE slag gate en telers wat nie n dam omgee of hulle gesonde genetika oordra of nie.....so doen maar mooi huiswerk en probeer dalk pups kry waar beide ouers KUSA gerigestreed is.
In Centurion is daar n Dr Irma Bailey van Irmadu Yorkies, maar sy is nie goedkoop nie. Ek't ook al gehoor van iemand in Parys maar weet nie presies wie dit is nie.
Daar is ook n vrou van "Love them all Yorkies" wat in November sou nuwe pups kry....sy is n ene Ina Jansen van Vuuren.
Ons het reg gekom by Diana Yorkies met tradisionele pups, sy het dalk nog ander pups wat in Januarie sal reg wees vir nuwe huise....maar probeer dalk. Sy's nogal kieskeurig oor wie haar kleingoet na toe gaan.
Daar is dan ook n Yorkie Rescue groep wat tans een of 2 volwasse Yorkies beskikbaar het.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ekke weet ongelukkig min van visvang goetters soos babers en snoek nie ....maar weet daai goed met die lang maanhare en groot tande, like hulle kwaai.Ockert1992 wrote:Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Ek my gebreekGeno wrote: Mon Dec 09, 2024 12:47 pm Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?
Kers geskenk vir mamma.Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 12:47 pm Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?
Ekt nie weer krag vir iets soos n Amstaff in n kompleks met 5 voet mure nie, soek ha maar vir die kind maar dankie laat jy darem belang stel my maat.Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 12:47 pm Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?