Page 1 of 1

Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 8:42 am
by kopskoot
Manne

Ek het die naweek lekker kans gehad om 'n paar mooi bokke te skiet, my 25-06 met sy nuwe silencer so bietjie te beproef

Needless to say, het hy homself baie goed gedra

Ek het 75 gr V-Max'e gebruik.

'n paar fotos

[i[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... hoto14.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... photo8.jpg[/img]g]

[im[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... photo7.jpg[/img]g][/i[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... photo2.jpg[/img]mg]

[im[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... photo6.jpg[/img]g][/img]

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 1:26 pm
by Francois Marais
Kopskoot

Magtag man, jy het lood gegooi die naweek.......baie mooi Letchwe daardie.

Mooiloop
Francois

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 1:43 pm
by Hartskoot Hennie
Jis dit lyk lekkerrrrrrr!!! Mooi man!  ;D

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 3:10 pm
by Biltong
25-06 ...75gr Vmax.......ELAND!!!  >:( :( :o 8) :D :D.......(.243?)....  ;D ;D ;D ;D!!!!

Met sulke skootplasing kan jy mos enige kaliber en koeelkonstruksie gebruik!

Baie mooi!

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 3:13 pm
by VdWalt
Geluk man!! Waar skiet jy 'n eland ... naby die pad!!

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 4:58 pm
by Marc
VdWalt wrote: Geluk man!! Waar skiet jy 'n eland ... naby die pad!!
Skerp VdWalt  ;)

Mooi gegooi daar kopskoot !  ;) !

Man as 'n ou 'n post oopmaak wat lees sommer gou my nuwe silencer die naweek gaan toets en ons maak oop met 'n Letchwe en ewe beskeie 'n Eland by nommer vier....laat ek net mooi s?, baie jaloers ! {KOEL EN KALM SOOS 'N EEND OP DIE DAM !!!!}

Mooiloop
Marc

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 5:22 pm
by Frederik
Baie netjies jy't daardie lood pilletjies mooi geggooi ek hou baie van daardie blesbok met die wye horings die lechwe ook iets anders met die die wye horings. Mooi stuk vleis ook wat daar le langs die pad mooi kuif.

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 5:29 pm
by BLOK
Ek se niks behalwe dat ek darem bitter baie graag jy sou wou wees. Ek wonder nou wie het die lekkerste week sover jy of Geno.

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 6:50 pm
by JPS
Ja Nee Blok,

Die twee manne speel met met ons hartsnare met die fyn breg van hulle. Maar as jy mam mag jy. ;D

Kolskoot
BAiie mooi skote en bokke daar.
bo

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 6:52 pm
by Marc
Blok, JPS,  :'(

Ons beurt sal kom manne  ;)

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 7:15 pm
by Sako75
Lekker skote!  Baie netjies.  En dit lyk of jy tussendeur scopes ok geruil het! :>

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 7:38 pm
by kopskoot
Sako

Na ek die klaar gepost het, het ek dit gesien en onthou en gewonder of iemand dit gaan optel.

Die lechwe het ek met die 270wsm geskiet, maar toe besef daar is fout nadat ek n wildebees 2 keer mis geskiet het op 180 m, en n blesbok op 270 m se nek min of meer halfpad tussen kop en lyf afgeskiet, nadat ek tussen die oe gemik het, en dit op n windstil dag.Toe val ek maar terug op my old faithfull.

Ek het n vermoede die loop raak iewers aan die hout, nadat ons die geweer uitmekaar gehaal het om die silencer se draad te sny.

Die final telly Saterdag was 1lechwe&blesbok( 270wsm) 1 SWB, 1 takbok( fallow deere) 4 blesbokke (25-06)

Maandag: Ook saam Gotsoma safari's: 1Eland (25-06)

Daarsy nou het ek als vertel... en o-ja dit was nogal lekker

Re: Lekker skiet

Posted: Tue Feb 28, 2012 8:48 pm
by theedge
Baie geluk netjies gedoen - ek hou baie van die fotos wat jy geneem het baie netjies

Re: Lekker skiet

Posted: Wed Feb 29, 2012 11:01 am
by kopskoot
Manne

Sorry dat ek nou nog 'n reply skryf, maar 'n paar vriende het nou vreeslik gekritiseer oor ek nie ook op die fotos is nie, en oor ek nie almal opgesit het nie ens.

Party is nie sulke lekke foto's nie, maar hier is hulle inelkgeval

[im[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030008.jpg[/img]g]
[/i[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030002.jpg[/img]mg]

[im[img width=319 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 0993-1.jpg[/img]g]
[/[i[img width=560 height=372]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030008.jpg[/img]mg width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... hoto10.jpg[/img]img]
[i[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... G_1542.jpg[/img]mg]
[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... hoto10.jpg[/img]g][/img]
[/img]

Re: Lekker skiet

Posted: Wed Feb 29, 2012 12:41 pm
by Frederik
Goeie werk ja nou kan mens die fallow ook darem sien.

Re: Lekker skiet

Posted: Wed Feb 29, 2012 2:01 pm
by Dirkie
Baie netjie! Is some jaloers..

Groete Dirkie

Re: Lekker skiet

Posted: Mon Mar 05, 2012 8:49 am
by Wouter Roets
Hallo Ronald

Baie geluk man! Dit is sommer groot gegooi die! Het jy al bietjie geloer op die 270 soos ons gepraat het?

Groetnis
Wout

Re: Lekker skiet

Posted: Mon Mar 05, 2012 9:01 am
by Geno
Kopskoot,
Baie mooi gegooi daar! Ja-nee, die 75 V-Max loop soos 'n jet uit die .25-06 uit!

Re: Lekker skiet

Posted: Mon Mar 05, 2012 10:03 am
by kopskoot
Wouter

Ja, jy was reg. Is toe die silencer. Dit lyk of die eerste baffle, naaste aan die thread die probleem is.
Lyk of daar vingers uitsteek, en Clarence se dit is stukies van die metaal wat nie uitgekom het met die boor nie.

Het hom skoon geboor en weer geskiet, en toe is daar weer stukkies. Clarens reken dit sal tot drie maal gebeur voor alles uit is.

Sal hom weer toets, en laat weet

Ps! Jys nogal vinnig om n probleem te identifiseer, stuur bietjie raad oor my bankrekening!

Re: Lekker skiet

Posted: Mon Mar 05, 2012 10:17 am
by jl1904
Mooi gegooi kopskoot, lyk my jy is in die mark vir nog 'n vrieskas. ;D

Re: Lekker skiet

Posted: Mon Mar 05, 2012 10:54 am
by BLOK
kopskoot wrote: Ps! Jys nogal vinnig om n probleem te identifiseer, stuur bietjie raad oor my bankrekening!
Ek luister ook graag. hahaha