Page 1 of 1

bobbejaan

Posted: Tue Jan 19, 2010 7:15 pm
by Nico Harris
Image

het die klein keus vanmiddag geskiet. die rooi kolletjie in die agtergrond is my kombuis venster vanwaar ek geskiet het. die skoot was 200m en ek het met my 30-06 met 180gr accubonds teen 2750ft/s. na die skoot het hy nog sit en rondkyk en toe val hy om!! awsome!!!

nico

Re: bobbejaan

Posted: Tue Jan 19, 2010 7:46 pm
by bennie
waar bly jy...die wereld is groen daar by jou

Re: bobbejaan

Posted: Tue Jan 19, 2010 9:05 pm
by Nico Harris
bly in die land van melk en heunig! kzn. 20km buite Melmoth op die pad na Vryheid toe.

Re: bobbejaan

Posted: Tue Jan 19, 2010 10:24 pm
by Francois Marais
Harris

Hoev reen het jy al inni nuwe jaar gehad???? Wat is jou boerdery bedryf???

Mooi loop
Francois

Re: bobbejaan

Posted: Wed Jan 20, 2010 6:08 am
by Nico Harris
ons het al so +-200mm gehaad en dit reen nogsteeds. ons boer met suikerriet,bome en avos. paar bees en skaap ook.