GESOEK: 243 Win - Dies & doppe (gevind)
Posted: Fri Jun 13, 2025 12:09 pm
(Was Gesoek - Nou gevind): As iemand asb n stel ou 243 Win matryse/dies het of klomp oortollige 243 doppe het (tussen 20-50) wat the koop is. Maak asb kontak met my. Dit is vir n ou back-up jaggeweer so dit hoef nie die beste van alles te wees nie.
Dirk
Dirk