Page 1 of 1

470 NE seater die

Posted: Mon Jun 23, 2025 9:07 am
by cloots49
More manne

Wil gou hoor of iemand weet waar ek n 470NE seater die kan opspoor.
Wil graag n vriend help om te laai vir sy Heym dubbel. Ons het reeds n FL sizer en n Lee crimper.
Enige hulp, tips en tricks sal waardeer word.

Groete
Cobus