Page 1 of 1
Amper ‘n bloubul…
Posted: Wed Jun 25, 2025 5:18 pm
by Mellies
Dagsê menere.
Ek was gelukkig om hierdie mooi elandbul te jag tussen Richmond en Middelburg. Daar was twee ouer blougrys bulle, maar hulle bly op >700m.
7mm RM met 168gr Bergers @ 3000 voete werk bitter lekker.
Met n vleisie…
Re: Amper ‘n bloubul…
Posted: Wed Jun 25, 2025 6:05 pm
by Glocked
Baie geluk Mellies, mooi bul daai !
Re: Amper ‘n bloubul…
Posted: Thu Jun 26, 2025 12:59 pm
by partner
Pragtige Bul. Baie Geluk.
Re: Amper ‘n bloubul…
Posted: Thu Jun 26, 2025 1:14 pm
by jdpretorius
Baie geluk met daai pragtige bul !
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Amper ‘n bloubul…
Posted: Thu Jun 26, 2025 2:15 pm
by sako 30-06
Baie mooi bul, met n lekker groot kuif.
N Eland bly maar net mooi.
Op watse afstand het jy die Bul geskiet?
Re: Amper ‘n bloubul…
Posted: Sat Jun 28, 2025 6:56 am
by Mellies
sako 30-06 wrote: Thu Jun 26, 2025 2:15 pm
Baie mooi bul, met n lekker groot kuif.
N Eland bly maar net mooi.
Op watse afstand het jy die Bul geskiet?
Net kort van 300m.
Met n vleisie…