Page 1 of 1

HOWA MAGNUM HOGUE KOLF

Posted: Fri Jun 27, 2025 4:25 pm
by Philip J
Middag almal
As iemand dalk n magnum lengte aksie, tupperware kolf afgegooi het van n Howa af, sal ek baie daarin belangstel om dit oor te koop asb.
Laat weet my asb op nul64 7dubbel2 582nul

Re: HOWA MAGNUM HOGUE KOLF

Posted: Mon Jun 30, 2025 8:42 am
by heywillie
Ek glo dit sal die gewone Lang Aksie wees.
Howa het nie 'n Magnum Aksie in hulle beskrywing nie.

Re: HOWA MAGNUM HOGUE KOLF

Posted: Mon Jun 30, 2025 10:58 am
by Remington77
Ek het vir jou een. Net tans offshore besig om die pot aan die kook te hou. Joune verniet as jy bereid is om te wag tot so amper middel Julie en om die posgeld te dek van Bloem af

Re: HOWA MAGNUM HOGUE KOLF

Posted: Mon Jun 30, 2025 7:00 pm
by Philip J
Remington77 wrote: Mon Jun 30, 2025 10:58 am Ek het vir jou een. Net tans offshore besig om die pot aan die kook te hou. Joune verniet as jy bereid is om te wag tot so amper middel Julie en om die posgeld te dek van Bloem af
Remington 77, baie dankie vir die gawe aanbod, maar ek het net vandag een gekry.
Weereens baie dankie.

Re: HOWA MAGNUM HOGUE KOLF

Posted: Tue Jul 01, 2025 7:33 am
by Remington77
Philip J wrote: Mon Jun 30, 2025 7:00 pm
Remington77 wrote: Mon Jun 30, 2025 10:58 am Ek het vir jou een. Net tans offshore besig om die pot aan die kook te hou. Joune verniet as jy bereid is om te wag tot so amper middel Julie en om die posgeld te dek van Bloem af
Remington 77, baie dankie vir die gawe aanbod, maar ek het net vandag een gekry.
Weereens baie dankie.
Bly jy het reggekom, Philip