Page 1 of 1
Rooikat opstop
Posted: Sat Jul 05, 2025 9:34 pm
by JohanvB
Wat kos dit min of meer om ‘n hele Rooikat op te stop?
Dankie
Re: Rooikat opstop
Posted: Sun Jul 06, 2025 6:42 pm
by Apie
Geno stop hulle vol VMaxe!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Rooikat opstop
Posted: Sun Jul 06, 2025 7:20 pm
by Dolf014
Ongeveer R6500 (Hunters Heart, Kuruman)
Re: Rooikat opstop
Posted: Sun Jul 06, 2025 8:35 pm
by JohanvB
Dolf014 wrote: Sun Jul 06, 2025 7:20 pm
Ongeveer R6500 (Hunters Heart, Kuruman)
Dankie
Re: Rooikat opstop
Posted: Mon Jul 07, 2025 11:01 am
by heywillie
Apie wrote: Sun Jul 06, 2025 6:42 pm
Geno stop hulle vol VMaxe!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Varmageddons
Re: Rooikat opstop
Posted: Tue Jul 08, 2025 12:07 pm
by Geno
heywillie wrote: Mon Jul 07, 2025 11:01 am
Apie wrote: Sun Jul 06, 2025 6:42 pm
Geno stop hulle vol VMaxe!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Varmageddons
Hierdie een het ek Saterdag-aand geskiet op so 80 tree. 70gr Varmageddon teen 3800+fps like nie van velle nie. Dis die ingangs-kant..

Re: Rooikat opstop
Posted: Wed Jul 09, 2025 8:38 am
by Capt. Yoda
Arme kattie
Re: Rooikat opstop
Posted: Wed Jul 09, 2025 9:45 am
by Zuku
Daar is 2 soorte rooi katte
Die een wat jy baie geld spandeer om uit te roei ...
En die ander een wat jy nog baie meer geld spandeer by die haarkapper, Miladys, restaurante ens...
Re: Rooikat opstop
Posted: Wed Jul 09, 2025 4:47 pm
by Lamtjop
Sit daai 2de een se bêk so --- of so !