Page 1 of 1

404 Jeffery dies

Posted: Tue Jul 08, 2025 8:18 pm
by Branderplank
Goeie naand

Ek het nou ook uiteindelik 'n 404 Jeffery aangeskaf. Wag nog vir die SAPS proses.

Maar is nou hard opsoek na enige 404 dies.

As enige iemand weet van wat beskikbaar is - stuur asb 'n PM.

Baie dankie

Re: 404 Jeffery dies

Posted: Wed Jul 09, 2025 7:16 am
by DWB
Dagsê, baie geluk met 'n puik keuse. Dawie Nel van Marksman Arms hou gewoonlik aan.

Re: 404 Jeffery dies

Posted: Wed Jul 09, 2025 4:03 pm
by Branderplank
Baie dankie

Ek gaan kontak maak met hom 🙏

Re: 404 Jeffery dies

Posted: Thu Jul 10, 2025 4:11 pm
by Branderplank
Ek kon toe ‘n stel by hul in die hande kry 🙏

Re: 404 Jeffery dies

Posted: Thu Jul 10, 2025 7:03 pm
by DWB
Mooi man