Page 1 of 1
Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:04 pm
by Ben Remington
Goeie dag....
Hoop dit gaan goed met almal...hier is so paar fotos van my en Myburgh van die jaar....die skool en sport meng kwaai in met ons jag.
Groetnis
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:07 pm
by Ben Remington
....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:08 pm
by Ben Remington
.....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:09 pm
by Ben Remington
.....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:12 pm
by Ben Remington
....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:13 pm
by Ben Remington
.....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:14 pm
by Ben Remington
.....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:15 pm
by Ben Remington
....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:16 pm
by Ben Remington
....
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 2:25 pm
by Toyrsi
Aitsa.
Mooi bokke en fotos.
Dankie vir die deel
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 3:34 pm
by Capt. Yoda
Genade het julle 2 n wilds slaghuis begin!
Bitter mooi bokke daai Ben, die laaitie lewe die regte lewe
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 3:53 pm
by Ben Remington
Toyrsi wrote: Thu Jul 24, 2025 2:25 pm
Aitsa.
Mooi bokke en fotos.
Dankie vir die deel

Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 3:55 pm
by Ben Remington
Capt. Yoda wrote: Thu Jul 24, 2025 3:34 pm
Genade het julle 2 n wilds slaghuis begin!
Bitter mooi bokke daai Ben, die laaitie lewe die regte lewe
Dankie..Ons gryp die geleenthede solank ons kan..

Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 5:04 pm
by ruaanb
Pragtig Ben! Wat heet daai nuwe “Jakkals”?
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 5:12 pm
by Ben Remington
ruaanb wrote: Thu Jul 24, 2025 5:04 pm
Pragtig Ben! Wat heet daai nuwe “Jakkals”?
Hallos R...

Dis my nuwe hond...Langbeen Foxterrier...haar naam is Tosca...so een jaar en 5 maande oud nou.
Ruger al 13 jaar oud en heeltemal doof en besig om blind te raak..die ou eet nou net klam biltong en wilds fillets.

Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Thu Jul 24, 2025 5:59 pm
by tripodmvr
Goed om weer na jou fotos te kyk. Jong seun na jong man. Geniet jul tyd daar buite.
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Fri Jul 25, 2025 7:02 am
by win270
Baie mooi en geluk aan jou en Myburgh, Ben!! Julle jag gereeld en kan beskou word as meesters op die gebied. Hou so aan!
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Fri Jul 25, 2025 11:44 am
by partner
Dankies vir Fotos en Deel daarvan Ben. Geluk ook met al die Verskillende Wild.
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Fri Jul 25, 2025 12:03 pm
by Ben Remington
win270 wrote: Fri Jul 25, 2025 7:02 am
Baie mooi en geluk aan jou en Myburgh, Ben!! Julle jag gereeld en kan beskou word as meesters op die gebied. Hou so aan!
Ons geniet die veld oom.

Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Fri Jul 25, 2025 12:05 pm
by Ben Remington
partner wrote: Fri Jul 25, 2025 11:44 am
Dankies vir Fotos en Deel daarvan Ben. Geluk ook met al die Verskillende Wild.

Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Fri Jul 25, 2025 6:38 pm
by ruaanb
Dankie Ben sy is pragtig!
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Mon Jul 28, 2025 7:57 am
by Geno
Netjies Ben en Myburgh! Spesiale tye
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Mon Jul 28, 2025 8:23 am
by Johan Nel
Dis heerlik om weer van julle pragtige foto's te sien, Ben en Myburg. Ek het juis nou dag gewonder of ons weer iets van julle gaan sien.
Vanuit my perspektief leef julle jaggewys die mees idilliese lewe.
Dankie vir die deel en geluk met al die diere wat julle gejag het.
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Sat Aug 09, 2025 8:31 am
by Ben Remington
Johan Nel wrote: Mon Jul 28, 2025 8:23 am
Dis heerlik om weer van julle pragtige foto's te sien, Ben en Myburg. Ek het juis nou dag gewonder of ons weer iets van julle gaan sien.
Vanuit my perspektief leef julle jaggewys die mees idilliese lewe.
Dankie vir die deel en geluk met al die diere wat julle gejag het.
Goeie môre...
Ja ons is baie bevoorreg en geniet elke kans wat ons kry.
Groetnis
Re: Ek en Myburgh 2025
Posted: Sat Aug 09, 2025 8:37 am
by Ben Remington
Geno wrote: Mon Jul 28, 2025 7:57 am
Netjies Ben en Myburgh! Spesiale tye
Morning Geno...
Goue oomblikke...
Groetnis