Blesbok-jag
Posted: Sat Aug 09, 2025 9:13 am
Hartlike oggend....
Na 'n baie kort besluitneming het ek Myburgh effens vroƫer by die skool gaan haal om 'n paar blesbokke te skiet...hy het met die .223 geskiet met 55gr SGK. Die langbeen foxterrier is ook 'n ras op sy eie...uniek en slim....as 'n mens wonder dan is dit een van die geskikte rasse vir bloedspoor.
Groetnis