Page 1 of 1

Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 3:26 pm
by Fanta300
Goeie dag almal.

Ek moet ‘n klompie wapens adverteer om ‘n jong weduwee te help. Ek gaan hulle een vir een hier lys. Julle is welkom om my te skakel vir meer inligting.

Die pryse soos gelys is van die weduwee se wenslysie.

Alles is onderhandelbaar.

Fantiie
0828729agtagt5

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 3:33 pm
by Fanta300
Nr1

Lee Enfield .303. R5500.00 ona

Onttrek.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 3:46 pm
by Fanta300
Nr 2

CZ 537 in 7 mm Rem Mag. Vector Loop

R22000.00 Onderhandelbaar
IMG_2007.jpeg
IMG_2008.jpeg
Ekskuus. Die res van die fotos het verdwyn. Sal môre nog laai. Dit is ‘n linkerhands thumbhole kolf maar sal werk vir normale mense ook.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 3:55 pm
by Fanta300
Nr 3

Musgrave 30.06 R20000.00 ona. Verkoop
IMG_2012.jpeg
IMG_2010.jpeg
IMG_2009.jpeg

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 4:03 pm
by Fanta300
Nr 4

Savage 260Rem. Ackley. R32500.00. VERKOOP
IMG_2015.jpeg
IMG_2014.jpeg
IMG_2016.jpeg

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 4:08 pm
by Fanta300
Nr 5

Browning o/u 12Br. R10000.00. Verkoop
IMG_2021.jpeg
IMG_2020.jpeg
IMG_2019.jpeg

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 4:14 pm
by Fanta300
Nr 6

Lyttleton 6mm SLR. R35000
IMG_2035.jpeg
IMG_2033.jpeg
IMG_2032.jpeg

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 4:17 pm
by Fanta300
Nog fotos van die 6mm
IMG_2036.jpeg
IMG_2041.jpeg
IMG_2034.jpeg

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 4:23 pm
by Fanta300
Dan is daar ‘n mooi Savage 300WSM wat een van die kinders wil oorneem. Ek persoonlik glo nie dit gaan gebeur nie. As iemand belangstel, praat met my.
IMG_2027.jpeg
IMG_2026.jpeg
IMG_2025.jpeg

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Sep 04, 2025 5:26 pm
by Pvdw
Fanta300 wrote: Thu Sep 04, 2025 4:08 pm Nr 5

Browning o/u 12Br. R10000.00

IMG_2021.jpegIMG_2020.jpegIMG_2019.jpeg
Sit my naam op nr5 asb?? ;D

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Fri Sep 05, 2025 7:26 am
by vossie1
Ek staan 2de in die ry vir die Browning O/U

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Fri Sep 05, 2025 10:09 am
by Dries Skiet
Daai B25 Browning is n weggee

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Fri Sep 05, 2025 11:52 am
by Pierre1
Ek het nou net 'n .300 Savage in Win Mag gekoop, anders was daai Short Mag in my kas.....

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Fri Sep 05, 2025 3:30 pm
by Pvdw
Dries Skiet wrote: Fri Sep 05, 2025 10:09 am Daai B25 Browning is n weggee

Hierdie is die Japenese Citori wat vir Browning in Japan gamaak is. As ek reg is is die oorspronklikke B25 in Belgieë gemaak. Ek lees nou maar eers op oor die gewere.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Fri Sep 05, 2025 4:30 pm
by Fanta300
H/G verkoop

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Sat Sep 13, 2025 7:36 pm
by Fanta300
30.06 verkoop.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Mon Oct 06, 2025 9:18 pm
by Fanta300
Stampie en opdatering. Het uitgevind die 260Rem is Ackley Improved. Daar is ‘n die stel, doppe en ammo wat saamgaan.

Pryse is onderhandelbaar. Praat met my.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Wed Nov 19, 2025 7:22 am
by Fanta300
Stamp.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Wed Nov 19, 2025 8:39 am
by Toyrsi
Prys op die WSM

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Wed Nov 19, 2025 12:43 pm
by Fanta300
Verkoper soek R27000. Maar praat met my.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Fri Jan 16, 2026 9:44 am
by Fanta300
Stamp

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Jan 22, 2026 3:23 pm
by Fanta300
Die 260 Rem AI is verkoop.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Thu Jul 16, 2026 6:54 pm
by Fanta300
Die gewere wat nie Verkoop gemerk is nie, is nog beskikbaar. Daar het ook ‘n mooi CZ .22 geweer bygekom. R9000 ona.

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Mon Jul 20, 2026 1:52 pm
by Jase6191
Hi!
Stel belang in dai CZ .22, kan jy fotos pos of aanstuur asseblief?

Re: Boedel Wapens vir elke smaak

Posted: Mon Jul 20, 2026 7:23 pm
by Fanta300
Hy is nog beskikbaar ja. Stuur jou nr dan stuur ek fotos
0828729agtagt5