Opsoek na TC Contender klein kaliber
Posted: Sat Oct 11, 2025 12:53 pm
Dagse
Ek het huidiglik n Thompson Contender in 3030 en soek graag n maat vir hom maar in klein kaliber. Miskien iets soos .22LR of 22 Hornet. As iemand weet van so iets of ander kalibers laat my gerus weet
Kobus van den Berg
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za