6.5mm 13x1 Silencer Gesoek
Posted: Mon Nov 17, 2025 8:53 am
Goeie dag almal,
Hoop dit gaan goed.
Ek het 'n roertjie wat 'n silencer kort.
As iemand dalk iewers 'n 6.5mm caliber 13x1 silencer het wat rondlĂȘ laat weet asb.
Dankie
Ockert