Page 1 of 1

XLR Chassis vir Rem 700 LA

Posted: Tue Nov 18, 2025 1:45 pm
by Vleder
XLR Industries Element chassis vir Rem 700 LA. (ingevoer vanaf VSA)
Puik kondisie, gebruik vir jag dus gewone jag/veld skrapies.
Ergo grip en folding stock adapter met tactical buttstock.
Neem AICS magazyne.
R11 000 + posgeld vir koper.

pm my vir nog fotos.

Re: XLR Chassis vir Rem 700 LA

Posted: Mon Jun 22, 2026 9:33 am
by Vleder
Bump

Prys verminder na R8 500. Rem 700 SA identies ook beskikbaar teen R 6500.

Re: XLR Chassis vir Rem 700 LA

Posted: Tue Jul 14, 2026 10:25 am
by Vleder
Dis hoe hulle lyk op die geweer.

Re: XLR Chassis vir Rem 700 LA

Posted: Tue Jul 21, 2026 10:10 am
by Vleder
More manne,

Sal hierdie 2 chassis wil laat gaan, Rem 700 SA en 'n LA. R12 000 + posgeld vir albei?